Ons Personeel

MET LIEFDE

Om personeel te bemagtig om die beste moontlike opvoeding te gee maak ons seker dat elke personeel lid gereeld kursusse bywoon.

Ons doen gereeld navorsing oor wat nuut is in opvoeding en bepaal dan wat tot nut sal wees vir personeel.

Personeel moet die volgende kursusse voltooi:

Learn thru Play

Childcare worker 101 – Basiese versorging van kinders

Childcare worker 202 – Positiewe dissipline

Childcare worker 303 – Klaskamer bestuur

Eerstehulp / Brand opleiding

ELDA opleiding – Hoe om ons kurrikulum aan te bied

B.Ed graad waar van toepassing

 

Addisionele kursusse sluit in

Baba Gim

Mind Moves

Graaf R sonder werkskaarte – Hoe om kinders kinesteties te leer

Childcare worker 404 – Leer deur speel

Copyright 2025 © Ek Is Uniek | All Rights Reserved | Website Solutions by Mike's Mark.Com